About Course
Aanlyn-lesse vind plaas op Dinsdae en Donderdae volgens die vooraf-opgestelde program.
Tydens lesse word vrae per onderwerp uitgewerk, dus moet leerders probeer om vir elke les die bepaalde onderwerp te hersien voordat hulle die klas bywoon. Elke les is ongeveer 30 minute lank en volg op mekaar. Alle lesse word opgeneem en met leerders gedeel op die webtuiste.
Opnames van afgehandelde onderwerpe en lesse van die spesifieke kwartaal is ingesluit by die kwartaal-tarief. Indien ń leerder gedurende die kwartaal aansluit, sal die kwartaal-tarief steeds geld en sal die leerder toegang kry tot opnames vir daardie kwartaal. Leerders het toegang tot die opnames tot aan die einde van die jaar.
Kwartaal: 4
Onderwerpe:
- Elektrochemie
- Sure en Basisse
- Chemiese ewewig
- Elektriese stroombane
- Vertikale projektielbeweging
- Arbeid, energie en drywing
- Newton
- Elektrostatika
- Momentum en Impuls
- Generators en Motors
- Doppler effek
- Foto-elektriese effek
- Reaksietempo
- Organiese chemie
Course Content
Kwartaal 4
Elektrochemie - 01 Oktober
21:17Elektrochemie - 04 Oktober
17:15Sure en Basisse - 09 Oktober
41:34Chemiese ewewig - 16 Oktober
50:27Elektriese stroombane - 22 Oktober
45:29Vertikale projektielbeweging - 29 Oktober
18:59Les 4.7 Arbeid, energie en drywing - 05 Nov
42:12Newton
27:31Elektrostatika
15:06Momentum en Impuls
15:51Generators en Motors
41:05Doppler effek
26:22Foto-elektriese effek
19:05Reaksietempo
17:15Organiese chemie
42:50